top of page

ERGE BOTSING BY R57 VAALPARK-AFRIT

  • Editorial team
  • Jan 2, 2018
  • 1 min read

SASOLBURG. – ‘n Pasient is gistermiddag hier per helikopterambulans na die hospitaal vervoer na ‘n ernstige ongeluk op die R57 by die Vaalpark-afrit.

Die pad tussen Vanderbijlpark en Sasolburg was vir ‘n tyd lank gesluit sodat die helikopter kon land om ‘n kritieke pasient te vervoer. Die ongeluk het net voor 14:00 op 26 Desember gebeur.

Volgens berigte het 1714 mense tydens die 2016/2017 vakansie seisoen op ons land se paaie gesterf.


 
 
 

Bình luận


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page