top of page

MATRIEKUITSLAE GOEDGEKEUR

  • Editorial team
  • Jan 2, 2018
  • 1 min read

VAALDRIEHOEK - Die Umalusi-raad vir gehalteversekering het vanjaar se matriekuitslae goedgekeur.

Die voorsitter, John Volmink, sê hy kan nie onthou wanneer laas die raad in staat was om te sê dat daar geen uitgelekte vraestelle was nie, ofskoon daar wel voorsiening gemaak word vir gevalle van oneerlikheid en onreëlmatighede. Hy sê daar was ook geen voorbeelde van sistemiese onreëlmatighede wat die eksamenproses verhinder het nie.

Die uitslae van regeringskole word op 5 Januarie bekend gemaak.

--90.6 news


 
 
 

Comments


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page