top of page

GIMMIES BESTE SKOOL IN NW

  • Editorial team
  • Jan 7, 2018
  • 1 min read

POTCHEFSTROOM. - Potchefstroom Gimnasium is as die beste skool in die Noordwes aangewys.

Dit kom nadat die matriekuitslae op 05 January landswyd bekend gemaak is. Dié skool het ‘n 100% slaagsyfer terwyl 90% van die matrieks met universiteitsvrystelling geslaag het.

Onder die 162 matrieks van Gimmies wat die eksamen geslaag het, het 294 onderskeidings behaal.

Al die matrieks het geslaag met vrystelling vir verdere studies.


 
 
 

Comments


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page