top of page

EMFULENI BESTUUR VERSPER PAD BY RAND WATER

  • Editorial team
  • Jan 9, 2018
  • 1 min read

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Water en Sanitasie hier sê indien Emfuleni Munisipaliteit waterbesnoeiing wou vermy het moes dit vroeër met Rand Water vergader het.

Vrydag het die waterliggaam die watervoorsiening aan verskeie gemeenskappe in die munisipaliteit opgeskort. Die uitvoerende burgemeester, Jacob Khawe, asook munisipale amptenare is by Rand Water se hoofkwartier in Glen Vista waar Emfuleni Bestuur die pad versper en eis dat Rand Water vandag die watertoevoer aan die munisipaliteit herstel. Khawe sê hulle sal nie die perseel verlaat voordat inwoners water het nie.

- 90.6 fm


 
 
 

Comments


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page