top of page

POLISIE OP SOEK NA VERKRAGTER

  • Editorial team
  • Jan 12, 2018
  • 1 min read

POTCHEFSTROOM. - Die polisie hier is opsoek na ‘n 33-jarige verdagte in verband met ‘n saak van verkragting.

Die voorval het op na bewering 2 Desember 2017 omstreeks 02:45 v.m. plaasgevind.

Die slagoffer is glo by die Dassierand/Ventersdorp vierrigting-kruising gegryp waarna sy naby ‘n woonstelkompleks in die veld verkrag is.

Die polisie vra dat as enigiemand inligting het oor waar die man homself bevind om dadelik vir Sers. Batantse van die Potchefstroom GKS eenheid te kontak by 018 293 9200.


 
 
 

Comments


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page