top of page

HEIDELBERG VROT VAN DIE DAGGA

  • Editorial team
  • Jan 13, 2018
  • 1 min read

HEIDELBERG. - Die polisie hier het onlangs op 'n wenk reageer dat daar met daggaplante gekweek word by die ou hotel in Jacobsstraat.

Die plante wat etlike meters hoog gestaan het, is deur lede uitgehaal en weggery waarna dit vernietig sal word.Die geraamde waarde is van ongeveer R10 000.

Dit is nog onbekend wie die daggaplante geweek het.

Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie.

Foto's: Heidelberg Heraut


 
 
 

Comments


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page