top of page

VROU BELAND IN REUSE-SLAGGAT

  • Editorial team
  • Jan 13, 2018
  • 1 min read

VEREENIGING. - Mev. Esmarie Bosch het gedink sy ry hier deur ’n plas water in die middedorp toe haar voertuig die volgende oomblik in ’n reuse-slaggat beland.

Die pad in die omgewing van Edwardstraat- en Marklaan is besig om weg te kalwe weens die groot waterlek wat nog nie herstel is nie.

Wees asseblief versigtig.


 
 
 

Comments


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page