top of page

KêREL STAMP VROU VANUIT BEWEGENDE MOTOR


VANDERBIJLPARK. – Danica Myburgh (28) is vroeër vandag (16 Januarie) hier deur haar kêrel, Derick Fourie vanuit ‘n bewegende blou Volkswagen Polo gestamp.

na bewering het die voorval vanoggend in GH Franstraat, CW4 afgespeel. Volgens inligting het daar ‘n stryery tussen die twee ontstaan en Fourie het haar geslaan en toe vanuit die die motor gestamp. ‘n Saak is 'n tyd terug by die SAPD aanhangig gemaak.

Meer inligting sal volg.


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
No tags yet.
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black
bottom of page