top of page

SEKURITEITSWAGTE WAT MAATSKAPPYMOTOR GEBRUIK VIR INBRAAK, VASGETREK

  • Editorial team
  • Jan 21, 2018
  • 1 min read

HEIDELBERG. - Twee sekuriteitswagte is op Saterdag (20 Januarie) hier aangekeer ná goeie speurwerk deur Speurder Konstabel Aubrey Mabelane in verband met 'n inbraak op 3 Januarie vanjaar.

Volgens Kaptein Thivhulawi Tshilate is ‘n toesighouer en ‘n wag in hegtenis geneem.

Die huis se motorhuisdeur is oopgebreek en ‘n kompressor is gesteel. Die twee verdagtes het glo ‘n maatskappyvoertuig gebruik toe die misdaad gepleeg is.

Hulle sal Maandag (22 Januarie) in Heidelberg Landdroshof op aanklagte van inbraak en diefstal verskyn.


 
 
 

Comments


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page