top of page

MAN KAN SY VOET VERLOOR NA VISVANGUITSTAPPIE

  • Editorial team
  • Jan 22, 2018
  • 1 min read

VANDERBIJLPARK. - 'n Man hier kan sy voet verloor nadat hy op 'n visvanguitstappie by Koppiesdam in die water ingestap het.

Hennie le Roux (30) het 'n voetvrat opgedoen wat probleme gegee het, maar hy het daarvoor antibiotika gekry. Die infeksie het opgeklaar, maar nie verdwyn nie. Hennie het in die water ingestap toe hy op ‘n visvanguitstappie by Koppiesdam was en twee dae later was hy terug by die dokter.

Hy het weer antibiotika gedrink, maar dit nie gewerk nie.

Op hierdie stadium besluit dokters of hulle sy voet moet amputeer of red. Hy was 'n aantal kere teater toe waar sy voet onstmet was en erge deel wat besmet was, uitgesny.

“Die pyn is ondraaglik. Dit is regtig verskriklik seer,” sê hy.

Hennie is die enigste broodwinner in sy gesin en op hierdie stadium het hy geen inkomste weens die infeksie wat hom nie toelaat om gte werk nie.

Indien enigiemand vir Hennie en sy gesin kan help soat hy sy gesien met basiese behoeftes kan voorsien totdat hy weer kan werk, kan die onderstaande besonderhede gebruik.

Rekeninghouer: H. le Roux

Bank: FNB Bank

Rek nr: 62572993882

Foto: Verskaf

Takkode: 251337


 
 
 

Comments


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page