top of page

AMERICAN SWISS LOOP DEUR, 7 ROWERS VLUG

  • Editorial team
  • Jan 29, 2018
  • 1 min read

VANDERBIJLPARK. – ‘n Gewapende roof het hier sowat omstreeks 16:20 nm by die American Swiss in die Vaalgate-winkelsentrum plaasgevind.

Na bewering het sewe gewapende rowers die perseel betree.

Volgens inligting is ‘n veiligheidswag beseer.

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens is tans op die toneel.

Geen verdere inligting is beskikbaar nie.


 
 
 

コメント


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page