KAR EN TAXI PLOEG IN MEKAAR VAS
- Editorial team
- Jan 29, 2018
- 1 min read


VANDERBIJLPARK. – Vier persone is gistermiddag omstreeks 15:30 hier gehospitaliseer nadat ‘n Taxi en ‘n Datsun Go teen mekaar gebots het
Die ongeluk het op die Kruising van Barrageweg en Frikkie Meyer Boulevard plaasgevind.Lede van die ER24 paramediese personeel het na die beseerdes omgesien.
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens was op die toneel.
Die ongeluk word ondersoek.
Foto's: Jannie du Plesis/Vaalweekblad
Comments