top of page

GRU-BOTSING: 2 TROKKE, 2 MOTORS

  • Editorial team
  • Jan 30, 2018
  • 1 min read

REDAN. - Om 12 nm vandag (30 Januarie) is twee trokke en twee motors inmekaar vas op die R59 Suidwaarts tussen R551 Johan le Rouxpad en M61.

Die oorsaak van die gru-botsing is onbekend. Twee insittendes van die ligte voertuie was glo binne-in vasgevang.

Suidwaarts van die pad is oopgestel. Noord is tans nog toe.

Meer inligting volg.

Foto's: Vaal Traffic Network


 
 
 

Comments


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page