top of page

SÓ REAGEER HS TRANSVALIA OP KRU-TAAL VIDEO

  • Editorial team
  • Feb 1, 2018
  • 1 min read

VANDERBIJLPARK. - HS Transvalia hier het onlangs op hulle reageer Facebook-blad oor die video wat viraal gegaan het waarin twee seuns mekaar met die vuis bydam het.

In die video kon jy hoor hoe seuns vloek en laster en die twee bakleiers aanhits. Hierdie video wat op Vaalnewsread se Facebook-blad gepubliseer is, is al oor die 40 000 + kere gekyk en gedeel.

"Hoërskool Transvalia dra met afgryse kennis van die insident, die skool keer sulke walglike gedrag ten sterkste af. Die skuldige partye is reeds geïdentifiseer en aangekla. Dissiplinêre verhore volg.Valia," het Hoërskool Transvalia Bestuur & Beheerliggaam op hul Facebook-blad aangekondig.


 
 
 

Comments


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page