top of page

BMW ROL, LAND OP SY DAK

  • Editorial team
  • Feb 2, 2018
  • 1 min read

VAALPARK. - 'n Swart BMW het vanmiddag hier op die R57 naby Abrahamsrust-brug beheer verloor en gerol.

Die ongeluk het omstreeks 17:00 nm. plaasgevind. Die kar het vermoedelik op die nat pad gegly.

Niemand is beseer nie. Paramediese personeel is op die toneel.

Meer inligting sal volg.


 
 
 

Comentarios


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page