top of page

DAGGA KOERIERS VASGETREK

  • Editorial team
  • Feb 7, 2018
  • 1 min read

HEIDELBERG. - Die Suid-Afrikaanse Polisiediens hier het vanmiddag (07 Februarie) op 'n groot hoveelheid dagga gekom toe hulle 'n voertuig van die pad afgetrek het.

Die voertuig was gelaai met sowat 95 kompakte dagga pakke.

Die verdagte Opel Corsa Lite met twee mans van Swaziland is tydens ‘n padblokkade op die hoek van Akasialaan en die R23 afgetrek. Die dagga was in plastieksakke verpak.

Die markwaarde is tans nog onbekend.

Photo: Heidelberg heraut


 
 
 

Comments


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page