top of page

SLENTERWAARSKUWING, PASOP!


VANDERBIJLPARK. - Na bewering besoek die twee mans inwoners in netjiese klere aangetrek om glo gereedskapstukke te leen.

Daarna sien jy hulle nie weer nie.

Die twee jong mans (onbekend) is onlangs by die Okie Dokie restaurant gewaar.


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
No tags yet.
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black
bottom of page