top of page

VYF BESEER IN R59-BOTSING


VAALDRIEHOEK. - Gistermiddag (11 Februarie) omstreeks 17:00 het 'n ongeluk hier by die Kliprivier-afrit plaasgevind.

Na bewering met die paramedici van ER24 se aankoms op die toneel was alle insittendes nog steeds in hul voertuie.

Daar word vermoed dat 'n derde voertuig wat by die botsing betrokke was, gevlug het.

ER24 paramedici het die vyf beseerdes op die toneel behandel voor hulle vir verdere mediese sorg hospitaal toe geneem is.

Die voorval word ondersoek.


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
No tags yet.
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black
bottom of page