top of page

POLISIE VANGWA BELAND IN SLOOT

  • Editorial team
  • Feb 15, 2018
  • 1 min read

HEIDELBERG. - ‘n Polisievrou van Ratanda is hier omstreeks 11:00 v.m. vanoggend (15 Februarie) ernstig beseer toe die voertuig waarin sy en ‘n kollega gery het, van agter deur ‘n polisievoertuig van Duduza getref is.

Volgens Adjudant Offisier Wollie Wolmarans, wat hulp op die toneel verleen het, het die twee voertuie glo ‘n verdagte voertuig op die R23 (Balfour-pad) gejaag toe die ongeluk gebeur het.

Dit wil voorkom of die voorste voertuig gerem het, waarna die agterste bakkie hom getref en in ‘n sloot (oorkant U-Save in Rensburg) laat beland het, berig Heidelberg Heraut.


 
 
 

Comments


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page