top of page

MAN (25) VERDRINK IN PLAASDAM

  • Editorial team
  • Feb 19, 2018
  • 1 min read

HEIDELBERG. - ‘n Vyf-en-twintig-jarige man het Saterdagoggend (17 Februarie) omstreeks 11:45 v.m. hier verdrink toe hy en sy broer op 'n swemuitstappie was.

Na bewering het die man skielik in ‘n plaasdam in die Groenfontein-plaasgebied verdwyn.

Volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Kaptein Thivhulawi Tshilate het die broer gesien hoe die verdrinkeling in die dam spring en onder die water verdwyn.

Die Suid-Afrikaanse Polisieduikers het sy liggaam ongeveer drie uur later gevind.

Foto: Heidelberg Heraut


 
 
 

Comments


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page