top of page

GEBLOKTE DREINE: MUNISIPALITEIT SIT ARMS GEVOU

  • Editorial team
  • Feb 27, 2018
  • 1 min read

SASOLBURG. - 'n Inwoner hier het Maandag (26 Februarie) gekla oor die geblokte munisipale dreine wat oorloop.

Na bewering is die dreine in die strate geblok en stoot terug na inwoners se huise.

"Die munisipaliteit se dreine is in die straat geblok, maar kyk wat maak dit aan ons huise. Wie gaan betaal as my kind siek word? Ek woon al ses jaar hier, en my huis het nog altyd die probleem gehad, maar nou is dit te erg," vertel Leon Fouche, 'n keelvolle inwoner.

Die munisipaliteit het glo op 23 Februarie sommige dreine begin oopmaak.

Foto's: Leon Fouche


 
 
 

Comments


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page