top of page

VROU BENODIG R2 MILJOEN NA LONGOORPLANTING-KOMPLIKASIES. . . OF SY WORD ONTSLAAN


HEIDELBERG. - Dottie Billing het in 'n geïndusseerde koma gegaan na dien afloop van 'n longoorplanting.

Dit volg nadat verskeie komplikasies kop uitgesteek het na die afloop van 'n longoorplanting.

Na bewering is Billing se mediesefonds reeds uitgeput. Die hospitaal waarin sy opgeneem is dring daarop aan dat sy teen Vrydag (02 Februarie) 'n bedrag van R2 miljoen moet opdok anders word sy ontslaan.

Billing is nog kritiek nadat sy drie hartstilstande beleef het.

Familie en vriende het onlangs vir Billing 'n fonds gestig om die R2 miljoen in te samel.

Dit is egter onbekend of Billing ontslaan is of nie.

Om 'n bydrae te maak, maak gebruik van die onderstaande bankbesonderhede:

Bank: Nedbank

Rekeningnommer: 194 420 1440

Takkode: 194 405

Verwysingsnommer: DOT00001.

Vir meer besonderhede kontak vir Dina by 084 602 5578 of Danielle by 084 206 4413.

Foto: Facebook


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
No tags yet.
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black
bottom of page