top of page

ONDUIDELIKE PADMERKE: MA EN DOGTER IN BOTSING BESEER

  • Editorial team
  • Mar 22, 2018
  • 1 min read

VANDERBIJLPARK. - Na bewering is 'n ma en haar dogter hier tydens 'n botsing op die kruising van Moffatstraat en Andrew Young Woensdag (21 maart) beseer.

Die botsing het omstreeks 17:00 tussen 'n Hyundia I10 en Mazda 3 plaasgevind.

Paremediese personeel o.a. ER24 was op die toneel waar 'n wit Hyundai I10 en Mazda 3 by die kruising gebots het.

Die bestuurder van die een voertuie, 'n ma, en haar dogter is deur ER24 na die plaaslike hospitaal vir behandeling geneem.

Die Mazda 3-bestuurder en insittendes was gelukkig ongedeerd.

Na bewering is die oorsaak van die botsing as gevolg van onduidelike padmerke.

Foto's: CSF


 
 
 

Comments


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page