top of page

VLAKVARK SIT MAN IN HOSPITAAL

  • Editorial team
  • Mar 29, 2018
  • 1 min read

VILJOENSKROON. - Cornè Esterhuizen, die eieneer van Kukard paneelkloppers is onlangs hier op die Viljoenskroonpad deur 'n vlakvark in die hospitaal gesit.

Dit volg nadat die vlakvark voor sy kar in gehardloop het.

Estheruizen het vandag 'n operasie ondergaan om plate en skroewe in sy rugwerwels te sit.

“Gelukkig het die voertuig nie gerol nie slegs van die pad afgegaan nadat ek die vark getref het,” het Esterhuizen gesê.


 
 
 

Opmerkingen


Who's Behind Website
Recommended Reading

The Croyez literary Award

Zalman S. Davis

F&Z Arts Academy 

Search By Tags
Follow VAALNEWSREAD
  • Facebook Basic Black

Sponsors & Advertisers

    Like what you read? Donate now and help us provide fresh news and analysis for our readers   

Donate with PayPal

© 2018 by VAALNEWSREAD

bottom of page